In His Own Words
About Him
Ek is n getroue, saggeaarde,geduldige, eerlike en betoubare man
Ek het geen tyd vir leuns, en ontrouheid nie.
Ek hou van kamp en hengel
Ek rook nie, maar ek het geen beswaar teen iemand wat rook nie.
Ek is n sosiale drinker,n native drinker.
Ek hou niks van rusie en baklei nie.
Ek behandel n vrou met groot respek,en ek is n gentleman, ek maak nog n kar se deur oop en toe vir n vrou. Ek is nie n cheater nie,en ek soek ook nie een nie.
About His Ideal Match
Ek soek n saggeaarde, betroubare en eerlike en n vriendelike mens,op wie ek trots will wees
Waarons saam in die publiek is. Iemand wat na haarself kyk. Iemand wat vir haarself lief is en vir haarself om gee. n Spontane mens.
Iemand wat ek uit my eie will vertrou.
Iemand wat n verhouding sal will laat werk.
Ek hou niks van tattoos nie. Ek kan n klein tatootjie nog aanvaar, maar as ek n comic moet begin omblaai om die vrou te sien,nee dankie.
What His Friends Say
BosveldBoer hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Montana), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
70 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
168cm (5' 6.1") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Agriculture | |
Income: |
Solvent |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Pretoria (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
45 - 69 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 167cm (5' 5.7") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Curvaceous | ||
Looks: |
Very Attractive; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
BosveldBoer has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.


